BLOULINT BULLE

Hierdie jaar is die swart bull Lot 24 van Dawie Keyser aangewys as die bloulint swartbul en die rooibul Lot 26  van Danie Botha aangewys as die bloulint rooibul.

 Rooi bull

Swart bul

Baie geluk aan albei telers met die besondere prestasie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *