Die Charolais bulveiling van Evert Niemann was ‘n groot sukses:

Duurste prys behaal was R55 000-00 en die gemiddeld oor die bulle verkoop was R42 200-00.

Koper met die hoogste omset was Sakkie van Niekerk van Vryburg.
Noordkaap Lewendehawe Vryburg, wens Evert en Kobus Niemann geluk met hul suksesvolle veiling. Theuns Visser was die afslaer.