Die 4de Produksieveiling van JJO Boerdery & Gasverkopers was weereens ‘n reuse sukses:
Koeie en kalwers verkoop teen ‘n gemiddeld van R 14 629, dragtige verse behaal R 11 730 gemiddeld.
Noordkaap Lewendehawe Vryburg wens Kobus Oosthuizen en die gasverkopers hartlik geluk met hul puik veiling en die top kwaliteit diere wat aangebied was.
Hallo se wil net weet of julle dalk enige poste vir n 29 jarige man met kode 10 PDP hardwerkend betroubaar end onmiddelik beskikbaar is bereid on the trek woonagtig in Danieskuil is onlsngs retrench.