JJO BOERDERY PRODUKSIEVEILING 26 JANUARIE 2017

Die 5de Produksieveiling van JJO Bdy was ‘n reuse sukses.

Die pryse op die veiling behaal, weerspieël die top kwaliteit diere wat aangebied was.

Die bestuur en personeel van Noordkaap Lewendehawe wens Kobus Oosthuizen en sy span hartlik geluk met die suksesvolle veiling.

Koeie en kalwers:

Hoogste prys:                   R 20 100-00

Gemiddelde prys:            R 18 416-67

113 koeie en kalwers is verkoop

Dragtige verse:

Hoogste prys:                   R 17 100-00

Gemiddelde prys:            R 15 635-71

111 dragtige verse is verkoop.

Comments are closed.