UITSLAE VAN DIE NONEN RANCH 2DE PRODUKSIEVEILING:
Die Nonen Ranch se produksieveiling wat gehou was op Vrydag 21 April 2017 te Stella Veilingskomplek was ‘n reuse sukses.
Gemiddelde pryse van diere verkoop is soos volg:
Koeie en kalwers R 20 355
Koeie en kalwers (3-in-1) R 22 607
Dragtige koeie R 15 928
Noordkaap Lewendehawe wens die Hobsons geluk met die top gehalte diere wat aangebied was.
Jannie Esterhuizen was die afslaer.