NW DRAKENSBERGER

Uitslag van die NW Drakensbergerveiling wat gehou was op 21 September 2017 by die Plaas Jakkalsfontein was as volg:

Die NW Drakensbergergroep hou ‘n suksesvolle veiling met goeie gehalte diere wat aangebied was. 

Duurste bul, Lot 12 – BF130129, van dr. Johan Fourie van Klerksdorp, Black Fox Drakensbergerstoet verkoop vir R 55 000 aan SJ Nezar van Ottosdal.

Gemiddeld oor die bulle – R 33 000

Kommersiële vroulike diere:

Koeie & kalwers              – R 17 750

Dragtige koeie                  – R 14 750

Dragtige verse                  – R 14 375

Oop verse                           – R   9 750

Noordkaap Lewendehawe Vryburg wens Dr Johan Fourie, Jean van der Merwe en al die gasverkopers geluk met hul goeie veiling.

Theuns Visser was die afslaer

Comments are closed.