TIGANE BONSMARA & GASVERKOPER PRODUKSIEVEILING – 15 FEB 2017
BULLE:
Duurste bul R 29 000
Gemiddeld van bulle R26 833
KOMMERSIELE VROULIKE DIERE:
Koeie & kalwers (3-in-1) R 20 480
Koeie & kalwers R 14 728
Dragtige koeie R 13 666
Noordkaap Lewendehawe Vryburg wens Hendrik Beyers en gasverkoper Kobus Bezuidenhout, geluk met hul goeie veiling.
Jannie Esterhuizen van NKLH was die afslaer.